Huidige Vertonings

Ek is beskikbaar vir optredes.
Die laaste paar jaar fokus ek veral op my musiekmotiveringsprogram vir vroue maar bied ook steeds konserte aan wat bestaan uit my treffers van oor die jare en 'n paar ander immergroen liedjies wat my na aan die hart lê. lees meer

Gebeure

Erkenning

Christine Janse van Rensburg

Ek het erkenning gegee aan 'n vrou wat deur dik en dun by haar man gestaan het, en as jy haar storie lees sal jy net weer die ongelooflike deernis, deursettingsvermoë en liefde van 'n vrou raaklees.

Haar positiewe gees wat sy uitdra, toe ek haar die oggend ontmoet, het my opgeval. Maar dit bly 'n keuse.....

Christine I salute you!

Dankie dat jy jou hart oopgemaak het en met ons deel.....

 

Lede Area

Gratis registrasie!

  • Luister na snitte
  • Aflaai van fotos & muurpapier
  • Lirieke
Luister nou